Welkom by Rietspruitdam Onstpanningsoord | Rietspruitdam
Hier op die oewer van die Rietspruitdam Ontspanningsoord kamp jy byna letterlik met jou voete in die water. Die skaduryke wilgerbome bokant jou kop en die lowergroen gras onder jou voete maak hierdie oord 'n paradys vir buitelug liefhebbers.
